milan & dorette
30.01.2027
jy word uitgenooi na die
troue van
milan & dorette
Saterdag, 30 Januarie 2027 | 16:30 vir 17:00 | Wellington
RSVP teen 30 November.
“Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.”
Prediker 4:12
kom deel in die feesvieringe
29.01.2027
Vrydagaand
Ons kuier saam by The Cole Eatery, Wellington vanaf 17:30.
Informeel.
30.01.2027
Saterdag
Kleredrag: Streng formeel.
Geen kinders.
Metgeselle per uitnodiging.
reis en akkommodasie
Aanwysings
kruijd, Bovlei Rd, Wellington, Cape town, 7655
Wellington Akkommodasie
-
'n Luukse wynlandgoed met elegante suites, uitgestrekte uitsigte oor die wingerde en bekroonde eetervarings.
-
'n Pragtig gerestoureerde Kaaps-Hollandse landgoed wat rustige verblyf te midde van tuine en wingerde bied.
-
'n Intieme gastehuis in die hart van Wellington, bekend vir sy rustige atmosfeer en hartlike gasvryheid.
geskenke
Dit beteken vir ons die meeste om ons troudag saam met ons familie en vriende te vier.
-
Investec Bank Limited
Branch 100 Grayston Drive, Sandton
Branch code: 580105
SWIFT code: IVESZAJJ XXX
Account type: Current Account
Account name: Mr Milan Ferreira Marx
Account number: 10014845142
ons sien uit om saam met jou te vier.
Kontak: Milan 083 251 0145 Dorette 078 113 6237